Matteus 14:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Juis in daardie tyd het Herodes Antipas van Jesus se optrede gehoor.

2. Daarop sê hy vir sy paleispersoneel: “Hierdie man is niemand anders as Johannes die Doper wat uit die dood opgestaan het nie! Daarom kan hy sulke wonderwerke doen.”

Matteus 14