Matteus 13:57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was verontwaardig en wou niks van Hom weet nie. Daarop het Jesus vir hulle gesê: “’n Profeet word oral gerespekteer behalwe in sy tuisdorp en in sy eie familiekring.”

Matteus 13

Matteus 13:49-58