Matteus 13:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Nasaret aangekom waar Hy grootgeword het, het Hy die mense in hulle sinagoge onderrig. Hulle was verbaas en het gesê: “Waar kry hy hierdie wysheid en wonderwerke vandaan?

Matteus 13

Matteus 13:49-58