Matteus 13:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer dit vol is, sleep die vissers dit op die strand uit. Hulle gaan sit, sorteer die goeie vis in kratte en gooi die slegtes weg.

Matteus 13

Matteus 13:40-51