Matteus 13:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die saailand is die wêreld. Die goeie saad is die mense wat aan God se koninkryk behoort. Die onkruid is hulle wat aan die Bose behoort.

Matteus 13

Matteus 13:35-48