Matteus 13:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Jesus van die skare af weggegaan huis toe. Sy dissipels kom toe na Hom toe en vra: “Verduidelik asseblief vir ons die gelykenis van die onkruid op die saailand.”

Matteus 13

Matteus 13:32-41