Matteus 13:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het altyd gelykenisse soos hierdie gebruik as Hy met die skare praat. Om die waarheid te sê, Hy het nooit met hulle gepraat sonder om gelykenisse te gebruik nie.

Matteus 13

Matteus 13:32-35