Matteus 13:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die kleinste van alle saadsoorte, maar as dit groei, word dit groter as al die ander plante in die tuin. Dit word so ’n groot boom dat die voëls in sy takke kan kom nesmaak.”

Matteus 13

Matteus 13:24-41