Matteus 13:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat albei saam groei tot oestyd. Dan sal ek vir die mense wat oes, sê: ‘Maak eers die onkruid bymekaar. Bind dit dan in bondels vas om verbrand te word. Maar bring die koring bymekaar in my skuur.’”

Matteus 13

Matteus 13:22-40