Matteus 13:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die slawe van die boer kom toe en sê vir hom: ‘Meneer, u het tog goeie saad op u land gesaai. Waar kom die onkruid dan vandaan?’

Matteus 13

Matteus 13:17-30