Matteus 13:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle by wie op die goeie grond gesaai is, is dié wat die boodskap hoor en verstaan. Hulle dra vrug en bring ’n oorvloedige oes voort: 100 of 60 of 30 maal soveel as wat oorspronklik gesaai is.”

Matteus 13

Matteus 13:17-33