Matteus 13:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle wortels gaan nie diep nie en hulle hou net vir ’n rukkie. Sodra daar swaarkry of vervolging ter wille van die boodskap kom, struikel hulle in hulle geloof.

Matteus 13

Matteus 13:16-23