Matteus 13:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle by wie die saad op die voetpad gesaai is, is elkeen wat die boodskap van God se koningsheerskappy hoor, maar dit nie begryp nie. Die Bose kom en roof wat in hulle harte gesaai is.

Matteus 13

Matteus 13:12-22