Matteus 13:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít verseker Ek julle, baie profete en godvresende mense het begeer om te sien en te hoor wat julle sien en hoor, maar dit was hulle nie beskore nie.

Matteus 13

Matteus 13:9-22