Matteus 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle die Skrifwoord wat sê: ‘Ontferming is vir My belangriker as offers,’ werklik verstaan het, sou julle nie hierdie onskuldige mense veroordeel het nie.

Matteus 12

Matteus 12:3-17