Matteus 12:48-50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

48. Hy antwoord die een wat met Hom praat: “Weet julle wie is my ma en wie is my broers?”

49. Daarop wys Hy na sy dissipels en sê: “Daar is my ma en my broers.

50. Elkeen wat aan die wil van my hemelse Vader gehoorsaam is, is my eintlike gesinslede.”

Matteus 12