Matteus 12:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis tog onmoontlik vir iemand om in ’n sterk man se huis in te gaan en hom van sy goed te beroof as hy daardie sterk man nie eers vooraf vasgebind het nie. Eers dan sal hy sy huis kan beroof.

Matteus 12

Matteus 12:22-37