Matteus 12:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as Ek met die krag van Beëlsebul die duiwels uitdryf, met wie se hulp doen julle volgelinge dit dan? Daarom sal hulle julle regters wees.

Matteus 12

Matteus 12:22-31