Matteus 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ’n man na Hom toe gebring in wie daar ’n duiwelse gees was. Die man was blind én stom. Jesus het hom gesond gemaak sodat hy kon sien en ook kon praat.

Matteus 12

Matteus 12:20-25