Matteus 12:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. So het die uitspraak van die profeet in vervulling gegaan:

18. “Hier is my Dienskneg wat Ek uitgekies het.Hom het Ek lief. Hy maak my hart baie bly.Ek sal my Gees op Hom laat rusen Hy sal my besluit aan die nasies bekendmaak.

19. Hy sal nie met mense stry of ’n groot lawaai maak nie.Hy sal nie sy stem in die openbaar verhef nie.

Matteus 12