Matteus 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het julle nie veel eerder uitgegaan omdat julle ’n profeet verwag het nie? Natuurlik! Ek verseker julle, hy was selfs meer as ’n profeet.

Matteus 11

Matteus 11:8-12