Matteus 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jesus hierdie gebed gebid: “Vader, Here van die hemel en die aarde, Ek sê vir U dankie dat U die insig in hierdie dinge van die slimmes en intelligentes weerhou het en dit oopgemaak het vir hulle wat soos kinders geword het.

Matteus 11

Matteus 11:21-30