Matteus 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Want Johannes het soos ’n askeet gelewe – hy het dikwels gevas en nie wyn gedrink nie. Toe het julle gesê: ‘Hy is van die duiwel besete.’

Matteus 11

Matteus 11:15-24