Matteus 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maak siekes gesond, laat dooies opstaan, reinig dié met ernstige velsiektes, dryf duiwels uit. Julle het hierdie volmag verniet ontvang. Doen daarom julle werk ook verniet.

Matteus 10

Matteus 10:1-13