Matteus 10:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy jou pa of jou ma liewer het as vir My, verdien jy nie om een van my mense te wees nie. Of as jy jou seun of jou dogter liewer het as vir My, verdien jy nie om een van my mense te wees nie.

Matteus 10

Matteus 10:29-42