Matteus 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Leerling behoort tevrede daarmee te wees as dit met hom gaan soos met sy onderwyser, en die slaaf soos met sy baas. As hulle My, die hoof van die huishouding, as die baasduiwel uitskel, watter nare dinge sal hulle dan nie van julle, my huismense, sê nie!”

Matteus 10

Matteus 10:16-27