Matteus 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in. Wees dan waaksaam soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe.

Matteus 10

Matteus 10:6-20