Matteus 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle in ’n dorp of kleiner plekkie ingaan, maak seker by wie julle welkom is en bly daar totdat julle weer vertrek.

Matteus 10

Matteus 10:10-16