Matteus 1:11-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Josia die pa van Jojagin en sy broers.Teen hierdie tyd het die Babiloniese ballingskap begin.

12. Tydens die Babiloniese ballingskap het Jojagin die pa geword van Sealtiël.Sealtiël was die pa van Serubbabel,

13. Serubbabel die pa van Abihud,Abihud die pa van Eljakim,Eljakim die pa van Asor,

14. Asor die pa van Sadok,Sadok die pa van Agim,Agim die pa van Elihud,

Matteus 1