1. Hier volg die familieregister van Jesus Christus. Hy was die Seun van Dawid, en uit die nageslag van Abraham.
2. Abraham was die pa van Isak,Isak die pa van Jakob,Jakob die pa van Juda en sy broers.
3. Juda was die pa van Peres en Serag by Tamar.Peres was die pa van Gesron,Gesron die pa van Ram,