Markus 9:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop gaan sit Jesus en roep die twaalf na Hom toe. Toe sê Hy vir hulle: “As jy die vernaamste wil wees, moet jy agter almal inval en almal se dienaar wees.”

Markus 9

Markus 9:33-37