Markus 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus sien dat daar ’n massa mense aangehardloop kom, het Hy die onrein gees skerp aangespreek: “Gees, jy wat hierdie kind stom en doof maak, Ek beveel jou, gaan uit hom uit en moet nooit weer terugkom nie.”

Markus 9

Markus 9:18-29