Markus 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê toe vir hulle: “Julle ongelowige mense! Hoe lank moet Ek nog by julle wees voordat julle glo? Hoe lank moet Ek dit nog uithou met julle? Bring die kind hier.”

Markus 9

Markus 9:16-20