Markus 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle weer by die ander dissipels terugkom, sien hulle ’n groot klomp mense om hulle en skrifkenners wat met hulle argumenteer.

Markus 9

Markus 9:5-24