Markus 8:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle in Betsaida aankom, het mense ’n blinde man na Jesus toe gebring en gesoebat dat Hy sy hand op hom moes sit en hom gesond maak.

Markus 8

Markus 8:21-30