Markus 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het geweet wat hulle dink en sê toe vir hulle: “Waarom argumenteer julle onder mekaar omdat julle nie brood het nie? Sal julle nooit leer of verstaan nie? Is daar nog steeds soveel weerstand in julle harte?

Markus 8

Markus 8:14-22