Markus 8:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Die dissipels het vergeet om brood te koop. Hulle het net een brood by hulle in die skuit gehad.

15. Jesus waarsku hulle toe: “Wees baie versigtig vir die suurdeeg van die Fariseërs en Herodes.”

16. Hulle het toe onder mekaar geargumenteer: “Hy sê dit omdat ons geen brood by ons het nie.”

Markus 8