Markus 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sug toe diep en sê: “Waarom wil julle mense so graag ’n wonderteken hê? Ek verseker julle, Ek gaan aan hierdie bose geslag mense geen teken gee nie.”

Markus 8

Markus 8:4-15