Markus 7:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Hulle godsdiens is blote skyn,want hulle hou menslike dogmasvoor as wette van God.’

8. “Julle ignoreer God se opdrag en hou ten koste daarvan aan menslike tradisies vas.”

9. Hy sê toe weer vir hulle: “Julle verstaan die fyn kuns om God se opdrag opsy te skuif sodat julle julle tradisie kan handhaaf!

Markus 7