Markus 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Fariseërs en skrifkenners vra Jesus toe: “Waarom volg jou dissipels nie die tradisie van ons voorvaders nie? Hulle eet dan sonder om vooraf hulle hande seremonieel te was.”

Markus 7

Markus 7:1-11