Markus 7:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom opsy geneem, heeltemal weg van al die mense af. Toe steek Hy sy vingers in die man se ore en smeer spoeg aan sy tong.

Markus 7

Markus 7:30-36