Markus 7:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê toe vir haar: “Ek moet eers my eie mense, die Jode, help. Dis glad nie mooi om die kinders se kos weg te vat en dit vir die huishondjies te gooi nie.”

Markus 7

Markus 7:26-37