Markus 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het sy twaalf dissipels nadergeroep en hulle twee-twee uitgestuur. Hy het ook aan hulle die gesag gegee om bose geeste uit te dryf.

Markus 6

Markus 6:1-9