Markus 6:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat daar voortdurend talle mense gekom en gegaan het sodat hulle selfs nie kans gekry het om te eet nie, het Jesus toe vir hulle gesê: “Kom julle nou self eenkant toe na ’n stil plek en skep ’n bietjie asem.”

Markus 6

Markus 6:21-40