Markus 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herodes Antipas, die koning, het ook van Jesus gehoor, want almal het van Hom gepraat. Party het gesê: “Hy moet Johannes die Doper wees wat uit die dood opgestaan het. Dit verklaar waarom Hy sulke wonderwerke kan doen.”

Markus 6

Markus 6:7-16