Markus 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het Hy vir hulle gesê: “Wanneer julle in ’n bepaalde dorp in ’n huis ontvang word, bly in daardie huis totdat julle weer daarvandaan vertrek.

Markus 6

Markus 6:7-16