Markus 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het met ’n harde stem geskreeu: “Los my uit, Jesus, Seun van God die Allerhoogste! In Godsnaam, moenie my seermaak nie!”

Markus 5

Markus 5:1-8