Markus 5:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy gaan toe in die huis in en sê vir die mense: “Waarom lawaai en huil julle so? Die kind is nie dood nie; sy slaap net.”

Markus 5

Markus 5:29-43