Markus 5:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Hy nog besig was om met haar te praat, kom daar boodskappers van Jaïrus se huis af met die boodskap: “Jou dogter is dood. Dit sal nie help om die leermeester langer lastig te val nie.”

Markus 5

Markus 5:32-43