Markus 5:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Leier van die plaaslike sinagoge, ’n man met die naam Jaïrus, kom toe na Hom toe. Toe hy Jesus sien, val hy voor Hom neer

Markus 5

Markus 5:12-26